The Write Side

SELWYN MILBORROW is a writer, poet, journalist, researcher and administrator.

SAVED (POETRY)

›
yes, i know who i am yes, sir, yes ma’am i’m saved & unfazed saved ‘cause i’m unfazed ‘cause my vertical relationship is determin...

JULIUS MALEMA INGEHULDIG AS PRESIDENT VAN S.A.

›
Mnr. Julius Malema sal die land later vandag vir die eerste keer as president van ‘n demokratiese Suid-Afrika toespreek. Meer as vier jaar ...

A CASE OF LONGING & BELONGING: ARTHUR NORTJE

›
I read a very interesting blog written by Nafis, an Iranian studying in Canada. On her blog she describes her first trip to Canada as a hap...
1 comment:

GIRL VANNIE FLêTSE (POEM)

›
Geagte leser, dié geleentheid bied hom slegs een keer in ‘n leeftyd… (Elisabeth Eybers) ek onthou die kjoet meisiekind mettie kiss me cu...

BENDES VAN DIE BAAI

›
Die Mongrels het die Mafias vergewe, maar in die Baai se Northern areas is hul skrikbewind nie vergete. Pang, een van die mees gevreesde be...

LIEDJIE VIR JOU (NEW SONG FOR YOU)

›
liedjie vir jou: vannag het ek jou gesien in ‘n foto vannag het ek jou gesien in my hart ek onthou die moment langs die see ek ontho...

MONOLOOG VAN 'N EENSAME

›
Eens op ‘n tyd kon ek ‘n verskietende ster vang nog voor dit die aarde tref. Dit in ‘n boks plaas en met ‘n strikkie toebind en as dankoffe...
2 comments:

DRIE BRIEWE AAN MY "WIT ANTIE" ANNELIE

›
BRIEF EEN Liewe antie Annelie. Dis ek, jou bruin broer. Dit voel soos gister toe ek laas vir antie geskryf het. Ek hoop dit gaan nog goed...

OM HUIS TOE TE GAAN (GEDIG VIR DIANA FERRUS SE PA)

›
om huis toe te gaan (opgedra aan Diana Ferrus se pa) om die veiligheid van jou huis en klokkestemme van jou kroos vir grofgeskut en l...

GEDIG VIR PATRICK PETERSEN (Ingesluit: Foto van Robert Pearce met Patrick Petersen)

›
elegie vir ‘n digter (vir Patrick Petersen 1951-1997) ek is ‘n doodgewone ou wie die reënboogkleure meng en ‘n huldeblyk verf nét vir...

DIE WêRELD IS ONS WONING NIE

›
Die wêreld is ons woning nie - (Rubriek) Ek het onlangs ‘n artikel van Abel Kraamsaal met groot waardering gelees. Hierin skryf hy oor die...

DI “COOL” SMS-TAL WT OS PRAT

›
VAN ALLE KANTE - DIE BURGER “Hi bru. K wndr wmj vndag. Dux j of is j al op?” Ek kry ‘n hol kol op my maag. Is my taal besig om te ster...

‘N “HAPPY”-PIL WAT HIERDIE BITTER WEGVAT

›
VAN ALLE KANTE (Die Burger) “Mens word soms geconfronteerd met het feit dat het leven niet dat materiёle is, maar geboorte, leven en sterv...

GUN JONGMENSE HUL EIE STEM

›
My hart was en is nog altyd by jongmense. In ‘n vorige rubriek het ek oor die onderwerp van oudword geskryf. Daarin noem ek dat oudword nie...

GEE HIERDIE JAAR ÓM IN PLAAS VAN ÓP

›
VAN ALLE KANTE (DIE BURGER) ‘n Gebaar deur drie wyse manne duisende jare gelede op Kersdag, is verlede week deur miljoene Christene sowel ...

ERFGELD EN LIEG-STORIES

›
Ons weet almal teen hierdie tyd dat president Zoempie inderhaas sy belange moes verklaar nadat hy die 60-dag spertyd gemis het. Die regerend...

ROBERT PEARCE: ACADEMIC, WRITER & MUSICIAN

›
Robert Pearce, akademikus, dramaturg, digter en musikant, het hom vroeёr vanjaar by die department Biblioteek-en-Inligtingsdienste van die N...
1 comment:

LANGDOWN SKILDER MET OLIE EN SY HART

›
AMOS LANGDOWN skilder met olie – én sy hart. Hy is volgens een van sy voormalige kunsstudente, Selwin Pekeur, ’n briljante leermeester en wo...

LANGDOWN HET DIEP SPORE GETRAP

›
PORT ELIZABETH. – Die bekende skilder Amos Langdown is vandeesweek in die ouderdom van 75 oorlede. Hy het vermoedelik weens ’n hartaanval be...

HULDE AAN DIGTER - P.J. PHILANDER

›
“MEESTER is weg.” Dit was Amos Langdown se eerste woorde aan Selwyn Milborrow toe hy die tyding van Peter John (P.J.) Philander (1921-2006) ...

VINCENT OLIPHANT SE VERSE VLOEI NOG STERK

›
"Kleur is nie ‘n brandmerk nie; kleur is mooi. Kleur, met of sonder "-ling", is móói…" Selwyn Milborrow het met digter ...
3 comments:

BEMAGTIGING DEUR DIE WOORD

›
Die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV) neem van 24 tot 27 September 2009 aan die Northern Arts-fees hier in Port Elizabeth deel. ’n Skryf...

JOURNEY (GEDICHT)

›
“Voelen doe je niet met je hoofd. Luisteren doe je niet met je mond.” – Usha Marhé* is it a sweet spring day as you sit next to the road...
1 comment:

DANS MET KATRINA٭

›
toe 'n wolkvuis uit die see marsjeer en om new orleans toemaak volg sky en cnn se kameras die vloedgolwe deur strate van ‘n voorwêr...

GEBED VAN SARAH BAARTMAN

›
in ‘n land van beskaafdes was jy as frats ingehok en moes jy wag, suster baartman vir die vloek om weg te gaan: "Jirre, ek is een ...

DIE SKILDER (GEDIG)

›
("As I dip my brush into paint, I dip it into my soul and he who cannot appreciate this, does not have a soul. - Amos Langdown* 1930 -...

BRIEWE UIT DIE TRONK (GEDICHT)

›
“I am not myself / until my blood / is infused with you / in all of my veins” uit: "Gronmama" deur Trefossa, Surinaamse digter. ...

ONTHOUD JE NOG? (GEDICHT)

›
"weet je nog hoe we samen hand in hand uit de schoolpoort kwamen onafscheidelijk vrienden voor altijd?" – V. Vrindts* nog voor...

WINTERNAGGEDIG

›
buite ontbloot winter druppels verlange hang halflyf teen ruite selfs siel en stem is windverlate laat dit maar waai waar en hoe dit ...

LOVE'S POEM

›
ok. how then do you expect me to react when there is such serenity about you? that’s all I wanted to tell you no, wait! how then do you expe...

ELEGIE VIR 'N DIGTER

›
(vir Patrick Petersen 1951-1997) ek is ‘n doodgewone ou wie die reënboogkleure meng en ‘n huldeblyk verf nét vir jou só swaar om protes en p...

ELEGY FOR MRS BOSMAN

›
"hoe krij ik weer bijeen wat ik in het voorbijgaan achterlaat" - Miriam Van hee hearing you play piano stirred something inside so...

NET JY

›
met net die trek van my mond of oë weet jy iets pla en as jy vra is ek laaste om te glo om te dink die tyd maak dat gister in 'n waas ve...

BESLAN, 1 SEPTEMBER 2004 (GEDIG)

›
met stram treë keer hulle terug skool toe en vanuit nêrens marsjeer skadus klaskamers binne ma’s se liefdevolle omhelsings word genadi...

NIEMAN SAL JE ZEGGEN WIE JE BENT (GEDICHT)

›
“schrijf je wat je ziet en niemand sal het lezen en je zeggen wie je bent” – Miriam Van hee om te dink jy’t tot onlangs (lank gelede?)...

BLAUW MAANDAG

›
Ik ben normaal heel enthousiast tog vandaag een beetje ziekerig mijn klasgenootjes vond dat grappig en zeg hullie hebben slechte dingen ...
‹
›
Home
View web version

ABOUT THE WRITER

My photo
Selwyn Milborrow
Gqeberha, Eastern Cape, South Africa
View my complete profile
Powered by Blogger.